Nog een storie

Nog een storie – kinderstories deur Alna de Waal, outeur van Neelsie

Nog een storie – Alna de Waal – Outeur · Author. Logo met ’n tekening van ’n olifantma en haar kalfie.

Stories gebore uit ’n liefde vir mense en die natuur

Ontmoet Neelsie

Boeke

Voorblad van Neelsie: ’n houtskooltekening van ’n olifantkalfie

Neelsie

’n Prenteboek · Afrikaans

Op ’n bloedwarm dag glip klein Neelsie weg van die trop vir ’n koel swemmery – en kort voor lank sit hy vas in ’n watergat met walle wat te steil is om uit te klim.

’n Sagte storie oor luister, kalm bly, jammer sê en ’n gesin se liefde, met vrae agter in die boek om saam oor te gesels.

Engelse uitgawe binnekort beskikbaar

Foto van Alna de Waal

Oor die outeur

Alna de Waal

Alna is ’n maatskaplike werker met jarelange ervaring in kinder- en gesinsterapie. Sy is gelukkig getroud, met twee volwasse seuns en twee kleinkinders.

Haar verdere studies in sielkunde, spelterapie en verwante kursusse help haar om die talle komplekse uitdagings van ouerskap en kinders se gedragspatrone te verstaan en aan te spreek. Alna gebruik haar liefde vir mense en die natuur om stories te skep.

Kom gesels

Om boeke te bestel, Alna na ’n skool of geleentheid uit te nooi, of sommer net hallo te sê:

Nog een storie – children’s stories by Alna de Waal, author of Neelsie

Nog een storie – Alna de Waal – Outeur · Author. Logo with a drawing of a mother elephant and her calf.

Stories born from a love for people and nature

Meet Neelsie

Books

Cover of Neelsie: a charcoal drawing of a baby elephant

Neelsie

A picture book · Afrikaans

On a scorching hot day, little Neelsie slips away from his herd for a cool swim – and soon finds himself stuck in a waterhole with banks too steep to climb.

A gentle story about listening, staying calm, saying sorry and a family’s love, with questions at the back to talk about together.

English edition coming soon

Photo of Alna de Waal

About the author

Alna de Waal

Alna is a social worker with many years of experience in child and family therapy. She is happily married, with two grown-up sons and two grandchildren.

Her further studies in psychology, play therapy and related courses help her understand and address the many complex challenges of parenting and of children’s behaviour. Alna uses her love for people and nature to create stories.

Get in touch

To order books, invite Alna to a school or event, or just say hello: